1947 - 2000 (53 years)
1917 - 1961 (44 years)
Birth |
9 Jan 1917 |
Died |
9 Jun 1961 |
Bethlehem |
|
Father |
Wijnand Jacobus Coetzee Bloemhof, b. 8 Apr 1884, Bobbejaanskraal. Adelaide district, Eastern Cape, South Africa |
Mother |
Agatha Hermina Alice Leach, b. 18 Apr 1889, District Alice, Fort Peddy. |
|
Family |
Helena Johanna (Kleyntjie) Kleyn |
Children |
+ | 1. Elsabe Petronella Bloemhof |
+ | 2. Wynand Jacobus Bloemhof, b. 19 Mar 1947, Bethlehem |
| 3. Alice Hermina Bloemhof |
+ | 4. Hendrik Willem Bloemhof |
|
|
|
Father |
Willem Hendrik Kleyn |
Mother |
Elsabe Petronella Kleyn, b. Vredefort |
|
Family |
Wynand Jacobus Bloemhof, b. 9 Jan 1917 |
Children |
+ | 1. Elsabe Petronella Bloemhof |
+ | 2. Wynand Jacobus Bloemhof, b. 19 Mar 1947, Bethlehem |
| 3. Alice Hermina Bloemhof |
+ | 4. Hendrik Willem Bloemhof |
|
|
|
Family |
Wynand Jacobus Bloemhof, b. 19 Mar 1947, Bethlehem [1] |
Children |
| 1. Michele Bloemhof |
+ | 2. Wayne Bloemhof |
|
|
|
Father |
Wynand Jacobus Bloemhof, b. 19 Mar 1947, Bethlehem |
Mother |
Linda Lee |
|
|
Father |
Wynand Jacobus Bloemhof, b. 19 Mar 1947, Bethlehem |
Mother |
Linda Lee |
|
Family |
Marlene Monte |
Children |
|
|
-
Name |
Wynand Jacobus Bloemhof |
Birth |
19 Mar 1947 |
Bethlehem |
Gender |
Male |
1820 Lineage |
Yes |
Death |
18 Sep 2000 |
Pretoria |
-
Hierdie berig het in die koerant 'DIE BEELD' verskyn :
Geskryf deur Adele Steihler
SEUN KOM OP SY PA SE LYK AF Nà ROOFAANVAL
'n Man van Amandasig in Pretoria is dood met 'n nylontou om sy nek nadat vermeende rowers hom vermoedelik verwurg en met sy bakkie en persoonlike besittings gevlug het.
Mnr Wynand Jakobus Bloemhof (55) het by stoorkamers van sy onderneming in Klerksoord in Akasia gewerk toe hy deur die aanvallers oorval is, het insp. Jacques Theunissen, ondersoekbeampte, gesê.
Bloemhof se seun, mnr Wayne Bloemhof (27), het gisteroggend op sy pa se lyk afgekom, nadat hulle reeds die vorige aand na hom begin soek het.
"Toe dit begin donker word, het ons bekommerd geraak omdat hy nog nie by die huis is nie." Het Bloemhof gesê.
Volgens hom het hulle by die stoorkamer in Klerksdorp na sy pa gaan soek. "Dit was alles danker en die bakkie was weg. Ons het aangeneem hy het gery," het Bloemhof gesê. Die deure van die gebou was gesluit.
Bloemhof se vrou, Linda, het hom as vermis aangemeld, waarna polisielede ongelukke nagegaan het, het Theunissen gesê.
Bloemhof is gisteroggend terug na die stoorkamer waar hy sy pa vasgebind in 'n kamer aangetref het. Theunissen het gesê hy is vermoedelik verwurg.
"Ons is nog almal baie geskok," het hy gesê. Sy Pa was 'n sadehandelaar en het sy onderneming uit die huis bedryf, maar die voorraad by diè perseel gestoor.
Die metaalblou 4x4-enkelkajuit-Isuzu-Bakkie met registrasienommer LMN 741 GP word vermis. Volgens Bloemhof se seun is sy selfoon, beursie en tjekboek ook weg.
Enigiemand met inligting wat die bakkie gesien het, kan Theunissen bel by 082 789 8040
|
Person ID |
I128205 |
master |
Last Modified |
25 Jul 2021 |
-
Sources |
- [S2948] Neil Zimmerman, Zimmerman gedcom.
Record originated in Zimmerman gedcom...
|
Please help towards my time and effort in maintaining this website. Every £, $, € and Rand helps!
|
|
Many Thanks, Paul
|
This site powered by v. 14.0.4, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.
Maintained by . | .